NO REWARD BUT HONOUR? The British soldier in the 1990s

  • A. Van Heerden Dokumentasie-diens, SAW
Keywords: John Baynes, ISBN 0080403662, 21B van die 1ste Battaljon van die Cameronians (Scottish Rifles ), Queen's Own Highlanders (Seaforth en Camerons), 1ste Battaljon 52 Lowland Volunteers

Abstract

Luitenant-kolonel Sir John Baynes was 21B van die 1ste Battaljon van die Cameronians (Scottish Rifles ) ten tye van die ontbinding daarvan. Hy was daarna verbonde aan die Queen's Own Highlanders (Seaforth en Camerons), die Universiteit van Edinburgh en 1ste Battaljon 52 Lowland Volunteers. Nadat hy in 1972 afgetree het, was hy een van die eienaars van 'n hotel in Wallis. Deesdae wy hy hom aan skryfwerk en is tans besig met 'n biografie oor die lewe van generaalmajoor R E Urquart.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-15
How to Cite
Van Heerden, A. (2012). NO REWARD BUT HONOUR? The British soldier in the 1990s. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 23(4). https://doi.org/10.5787/23-4-295
Section
Book Reviews