SOUTH AFRICAN MILITARY BUILDINGS PHOTOGRAPHED; AN HISTORICAL HERITAGE

  • A. Van der Westhuizen Direktoraat Dokumentasiediens, SAW
Keywords: bewaring van Suid-Afrika se militêre argitektoniese nalatenskap, Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede, Paul Alberts

Abstract

Inleidend vind die leser 'n kort biografiese oorsig oor die samesteller en titels van sy vorige publikasies. Die voorwoord is gelewer deur J.M.R. de Kock, voorsitter van die Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede. Soos blyk uit die voorwoord is die doel met hierdie publikasie die bevordering van die bewaring van Suid-Afrika se militêre argitektoniese nalatenskap. Hierdie is 'n tydige publikasie gesien teen die feit dat die Suid-Afrikaanse Weermag weens ekonomiese redes moet afstand doen van sommige van sy eiendom wat geskiedkundige persele insluit (byvoorbeeld Fort Klapperkop).

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-15
How to Cite
Van der Westhuizen, A. (2012). SOUTH AFRICAN MILITARY BUILDINGS PHOTOGRAPHED; AN HISTORICAL HERITAGE. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 23(2). https://doi.org/10.5787/23-2-310
Section
Book Reviews