AVONTUURLIKE BAANBREKERSVLUG

  • Kobus Willers vryskutjoernalis
Keywords: Suid-Afrikaanse Lugmag, Pierre van Ryneveld, Quintin Brand, Londen na die Kaap, Kaïro, Afrika, vlieëniers

Abstract

In dieselfde jaar dat die Suid-Afrikaanse Lugmag tot stand gekom het - 1920 – het twee Suid-Afrikaners, Pierre van Ryneveld en Quintin Brand, die toe byna onmoontlike vermag deur vir die eerste keer die afstand van Londen na die Kaap, oor Kaïro en die vasteland van Afrika, per vliegtuig af te lê.

Dit het durf, waagmoed en deursettingsvermoë geverg om dit te vermag. Albei was reeds gesoute vlieëniers, wat met vlieënde vaandels uit die pasafgelope 1914 – 18 oorlog gekom het. Hier volg 'n 'n biografie van Pierre van Ryneveld en die verhaal van sy en Quintin Brand se epiese vlug.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-17
How to Cite
Willers, K. (2012). AVONTUURLIKE BAANBREKERSVLUG. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 21(4). https://doi.org/10.5787/21-4-334
Section
Articles