Breaker Morant and the Bushveldt Carbineers

Jan Ploeger

Abstract


In 1977 het prof. dr. S.B. Spies in sy Methods of Barbarism? Roberts and Kitchener and Civilians in The Boer Republics January 1900-May 1902 (Cape Town - Pretoria) verwys na die oortreding van oorlogsgebruike deur 'n viertal offisiere van 'n ongereelde Britse eenheid, die Bushveldt Carbineers (BVC) teenoor Boere wat oorgegee het en die sendeling Daniël Heese, van Makapaanspoort. Dit was die enigste voorval van sy soort in die Britse geledere.

As gevolg van hulle oortredings het It. Henry Harbord Morant, It. P.J. Handcock en G.R. Witton (Australiers) en die Brit It. H. Picton in Januarie en Februarie 1902 voor die krygshof verskyn. Die drie eersgenoemdes is skuldig bevind aan moord. Morant en Handcock is op 27.2.1902 op Pretoria tereggestel, Witton is lewenslange tronkstraf opgehê, terwyl Picton skuldig bevind is aan strafbare manslag en afgedank is (p.276).


Keywords


Methods of Barbarism; Bushveldt Carbineers (BVC); Daniël Heese; It. Henry Harbord Morant; It. P.J. Handcock; G.R. Witton (Australiers); It. H. Picton; die oortreding van oorlogsgebruike deur 'n viertal offisiere

Full Text:

PDF


DOI: https://doi.org/10.5787/19-2-387

Refbacks

  • There are currently no refbacks.




Copyright (c) 2018 Jan Ploeger


ISSN 2224-0020 (online); ISSN 1022-8136 (print)

Creative Commons License -CC BY-NC-ND 4.0


Powered by OJS and hosted by Stellenbosch University Library and Information Service since 2011.


Disclaimer:

This journal is hosted by the SU LIS on request of the journal owner/editor. The SU LIS takes no responsibility for the content published within this journal, and disclaim all liability arising out of the use of or inability to use the information contained herein. We assume no responsibility, and shall not be liable for any breaches of agreement with other publishers/hosts.

SUNJournals Help