'N PERD VAN 'N ANDER KLEUR SAS SOMERSET (1942-1986)

  • André Wessels Departement Geskiedenis, Universiteit van die Oranje-Vrystaat
Keywords: SAS Somerset, the "African Queen", South African Navy, harbour protection, Sperboomvaartuie

Abstract

ENGLISH ABSTRACT: This article pays homage to the SAS Somerset, the "African Queen" of the South African Navy, which was withdrawn from service on the 21nd March 1986. During her lifetime the ship rendered valuable service in aid of other ships and in harbour protection.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Naas die bekende vlootvaartuie soos byvoorbeeld duikbote, vliegdekskepe en missieldraende aanvalsvaartuie, is daar in die meeste vlote ter wereld ander vaartuigtipes wat soms 'n groot deel van hul leeftyd hawegebonde is, maar nogtans waardevolle diens ten behoewe van ander skepe of ter beskerming van hawens verrig. Sperboomvaartuie, die lelike eendjies maar waarskynlik ook van die belangrikste werkesels in enige vloot, val in hierdie kategorie, en die SAS SOMERSET, die "AFRICAN QUEEN" van die Suid-Afrikaanse Vloot, wat op 21 Maart 1986 uit diens gestel is, was so 'n vaartuig.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-22
How to Cite
Wessels, A. (2012). ’N PERD VAN ’N ANDER KLEUR SAS SOMERSET (1942-1986). Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 18(4). https://doi.org/10.5787/18-4-392
Section
Articles