Suid-Afrika se rol in twee Wêreldoorloë

  • Editorial Team Militaria
Keywords: Eerste Wêreldoorlog, Verdrag van Versailles, Unie van Suid-Afrika

Abstract

Die Eerste Wêreldoorlog. Die oorlog wat in Augustus 1914 in Europa uitgebreek het, sou 'n diepgaande invloed op Suid-Afrika se toekoms uitoefen. Op 31 Mei 1910 het die Unie van Suid-Afrika as 'n selfregerende Dominium van die Britse Ryk tot stand gekom. Met die uitbreek van die oorlog, het Groot Brittanje, in alliansie met Frankryk teen Duitsland, die Suid-Afrikaanse aanbod aanvaar dat troepe verskaf sou word ten einde die Britse garnisoene in Suid-Afrika vry te stel vir diens elders in die oorlog teen Duitsland. Die Unie het ook, op versoek van Groot Brittanje, ingewillig om Suidwes-Afrika, wat toe 'n Duitse kolonie was, te neutraliseer.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-28
How to Cite
Militaria, E. T. (2012). Suid-Afrika se rol in twee Wêreldoorloë. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 17(1). https://doi.org/10.5787/17-1-440

Most read articles by the same author(s)

1 2 > >>