MONUMENTE TER GEDAGTENIS AAN LT. KOL HENNING P.N. PRETORIUS (1844-1897) IN DIE TRANSVAALSE HOOFSTAD

  • Jan Ploeger Staatsargief, Pretoria
Keywords: 'Staatsartillerie van die ZA Republiek', Wet No. 1 van 1896, 'Transvaalsche Artillerie Corps', LT. KOL HENNING P.N. PRETORIUS

Abstract

Die korps 'Staatsartillerie van die ZA Republiek' se benaming is aan Wet No. 1 van 1896 ontleen en het vanaf sy ontstaan in 1881 'n verwarrende geskiedenis belewe. Sowel F.J. du Toit Spies, in Pretoria 1855-1955 (Pretoria, 1955) as G.N. van den Bergh in sy proefskrif Die Polisiediens in die Zuid-Afrikaansche Republiek (Argiefjaarboek vir Suid-Afrikaanse Geskiedenis, 1975) het oortuigende bewyse gelewer om hierdie uitspraak te staaf.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-28
How to Cite
Ploeger, J. (2012). MONUMENTE TER GEDAGTENIS AAN LT. KOL HENNING P.N. PRETORIUS (1844-1897) IN DIE TRANSVAALSE HOOFSTAD. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 14(1). https://doi.org/10.5787/14-1-533
Section
Articles