Die SAW en Bewaring / The SADF and Conservation: PROKLAMERING VAN GREEFSWALD 37 MS ZOUTPANSBERG TOT 'N NASIONALE GEDENKWAARDIGHEID

W. Otto

Abstract


Die plaas Greefswald is in 1871 deur die regering van die Suid-Afrikaanse Republiek aan Frederik Willem Claus "as a Deed of Grant" gegee. Na heelwat wisseling van eienaarskap het E.E. Collins die plaas op 24 Desember 1929 gekoop. Hy het blykblaar nie voltyds op die plaas gebly nie.

Na die argeologiese ontdekking van Mapungubwe op die plaas, is die plaas, vanwee vertoe deur die Universiteit van Pretoria, in Mei 1933 deur die Staat aangekoop en "vir open bare doeleindes voorbehou."

Volgens 'n brief van die Departement van Lande was die plaas tussen 1933 en 1944 onder beheer van die Kommissie tot Behoud van Natuurlike en Historiese Gedenkwaardighede en Oudhede - die voorganger van die huidige Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede - en 'n Argeologiese Komitee van die Universiteit van Pretoria.


Keywords


Greefswald; Frederik Willem Claus; Departement van Lande; Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede; Argeologiese Komitee van die Universiteit van Pretoria; E.E. Collins; Behoud van Natuurlike en Historiese Gedenkwaardighede en Oudhede

Full Text:

PDF


DOI: https://doi.org/10.5787/13-3-551

Refbacks

  • There are currently no refbacks.




Copyright (c) 2018 W. Otto


ISSN 2224-0020 (online); ISSN 1022-8136 (print)

Creative Commons License -CC BY-NC-ND 4.0


Powered by OJS and hosted by Stellenbosch University Library and Information Service since 2011.


Disclaimer:

This journal is hosted by the SU LIS on request of the journal owner/editor. The SU LIS takes no responsibility for the content published within this journal, and disclaim all liability arising out of the use of or inability to use the information contained herein. We assume no responsibility, and shall not be liable for any breaches of agreement with other publishers/hosts.

SUNJournals Help