Die SAW en Bewaring / The SADF and Conservation: PROKLAMERING VAN GREEFSWALD 37 MS ZOUTPANSBERG TOT 'N NASIONALE GEDENKWAARDIGHEID

  • W. Otto Militaria
Keywords: Greefswald, Frederik Willem Claus, Departement van Lande, Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede, Argeologiese Komitee van die Universiteit van Pretoria, E.E. Collins, Behoud van Natuurlike en Historiese Gedenkwaardighede en Oudhede

Abstract

Die plaas Greefswald is in 1871 deur die regering van die Suid-Afrikaanse Republiek aan Frederik Willem Claus "as a Deed of Grant" gegee. Na heelwat wisseling van eienaarskap het E.E. Collins die plaas op 24 Desember 1929 gekoop. Hy het blykblaar nie voltyds op die plaas gebly nie.

Na die argeologiese ontdekking van Mapungubwe op die plaas, is die plaas, vanwee vertoe deur die Universiteit van Pretoria, in Mei 1933 deur die Staat aangekoop en "vir open bare doeleindes voorbehou."

Volgens 'n brief van die Departement van Lande was die plaas tussen 1933 en 1944 onder beheer van die Kommissie tot Behoud van Natuurlike en Historiese Gedenkwaardighede en Oudhede - die voorganger van die huidige Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede - en 'n Argeologiese Komitee van die Universiteit van Pretoria.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-28
How to Cite
Otto, W. (2012). Die SAW en Bewaring / The SADF and Conservation: PROKLAMERING VAN GREEFSWALD 37 MS ZOUTPANSBERG TOT ’N NASIONALE GEDENKWAARDIGHEID. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 13(3). https://doi.org/10.5787/13-3-551
Section
Articles