'The Real War'

M. Van Dijkhorst

Abstract


Hierdie boek bestaan uit 'n twaalftal ware verhale waarin Paul C. Venter die heldedade van verskeie Suid-Afrikaanse oorlogshelde uit die twee Wereldoorloƫ, die Koreaanse oorlog en die huidige terroristeoorlog op 'n gedramatiseerde wyse uitbeeld. Die boek is nie bedoel om 'n stuk wetenskaplike geskiedskrywing te wees nie en bring derhalwe, soos die skrywer self in sy voorwoord se, nie juis nuwe feite aan die lig nie. Die skrywer slaag egter baie goed daarin om sy hoofdoel met die boek, naamlik om die leser bewus te maak van die menslike drama agter hierdie verhale van selfopoffering, durf en heldemoed, te bereik.

Keywords


Richard M. Nixon; Warner Books; Die Bedreiging wat die USSR inhou; VSA; USSR; USA

Full Text:

PDF


DOI: https://doi.org/10.5787/13-2-590

Refbacks

  • There are currently no refbacks.




Copyright (c) 2018 M. Van Dijkhorst


ISSN 2224-0020 (online); ISSN 1022-8136 (print)

Creative Commons License -CC BY-NC-ND 4.0


Powered by OJS and hosted by Stellenbosch University Library and Information Service since 2011.


Disclaimer:

This journal is hosted by the SU LIS on request of the journal owner/editor. The SU LIS takes no responsibility for the content published within this journal, and disclaim all liability arising out of the use of or inability to use the information contained herein. We assume no responsibility, and shall not be liable for any breaches of agreement with other publishers/hosts.

SUNJournals Help