MILITERE GEWOONTES EN TRADISIES/MILITARY CUSTOMS AND TRADITIONS

  • Editorial Team Militaria Militaria
Keywords: The Naval officer's sword, 'Vryheid van die Stad', religious symbol, 'Ereburgerskap', 'Vryheid van Deurgang', The military wedding

Abstract

'Vryheid van die Stad'

Die gebruik om die 'Vryheid van die Stad' aan 'n regiment te gee, sodat sy troepe deur die betrokke stad kan marsjeer met 'n getrommel van dromme, wapperende vaandels en gevelde bajonette het aanvanklik ook die doel gehad van werwing. Die dromme moes die aandag trek en die vaandel is ontplooi om te wys dat die werwing vir die koning se diens was.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-28
How to Cite
Militaria, E. T. (2012). MILITERE GEWOONTES EN TRADISIES/MILITARY CUSTOMS AND TRADITIONS. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 12(1). https://doi.org/10.5787/12-1-635
Section
Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 > >>