INFANTRIE VERSUS KORPS VAN PROFFESIONELE OFFISIERE

  • C.J. Seriontein SAIK
Keywords: Militaria, 'Die Akademikus se plek in die SAW' (Militaria 8/4/1978), Korps van Professionele Offisiere

Abstract

Dit verbaas my dat Militaria, wat andersins 'n goeie standaard handhaaf, 'n artikel soos 'Die Akademikus se plek in die SAW' (Militaria 8/4/1978) publiseer. dat die Korps van Professionele Offisiere 'n plekkie onder die son en in die SAW verdien, word nie bevraagteken nie.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-28
How to Cite
Seriontein, C. (2012). INFANTRIE VERSUS KORPS VAN PROFFESIONELE OFFISIERE. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 9(1). https://doi.org/10.5787/9-1-753
Section
Articles