DIE REPUBUEK VAN SUID-AFRIKA IN 'N VERANDERDE WÊRELD VAN DIE TAGTIGER JARE

  • Editorial Team Militaria Militaria
Keywords: Republiek van Suid-Afrika, Kommuniste, Afrikastate, swart meerderheidsregering

Abstract

In die sestiger- en sewentiger jare het die Republiek van Suid-Afrika alreeds te kampe gehad het 'n vyandige wêreld wat geeis het dat die blanke regering vervang moet word met 'n swart meerderheidsregering. Die verskil in siening hoe dit teweeggebring moes word, het daarin gele dat die Kommuniste en Afrikastate dit wou bewerkstellig deur geweld, terwyl die Republiek se Tweede wêreldoorlog se bondgenote dit deur middel van onderlinge kommunikasie wou bewerkstellig. Vir die tagtiger jare bly die metodiek van die Kommuniste en Afrikastate dieselfde, terwyl, met die Verenigde State van Amerika se nuwe Carter-administrasie aan die voorpunt, daar by die Weste 'n dramatiese verandering ingetree het. Dit is hierdie verandering wat vir die Republiek 'n totaal veranderde wêreld skep en wat 'n meer noukeurige ontleding regverdig.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-28
How to Cite
Militaria, E. T. (2012). DIE REPUBUEK VAN SUID-AFRIKA IN ’N VERANDERDE WÊRELD VAN DIE TAGTIGER JARE. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 8(2). https://doi.org/10.5787/8-2-788
Section
Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 > >>