DIE SENTRALE BIBLIOTEEK, SAW: 'N WIT OLIFANT?

  • W. Otto SAN
Keywords: Sentrale Biblioteek, SAW, boekaankope, Suid-Afrikaanse Weermag

Abstract

'n Opname gedurende Mei tot Oktober 1976 het getoon dat slegs 204 weermagslede boeke by die Sentrale Biblioteek, SAW uitgeneem het. En dit ten spyte van volgehoue reklamekamanjes waarin daar onder meer gereeld in agt weermagsgeboue dwarsdeur Pretoria uitstallings van nuwe boeke gehou word!

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-28
How to Cite
Otto, W. (2012). DIE SENTRALE BIBLIOTEEK, SAW: ’N WIT OLIFANT?. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 8(1). https://doi.org/10.5787/8-1-799
Section
Articles