DIE SAW MOET OOK SY ANDER WAPENS EFFEKTIEF AANWEND

  • W Otto SADF
Keywords: patrollierapporte, oorlogsdagboeke, vlugskrifte

Abstract

Hoe dikwels gebruik 'n soldaat papier in plaas van 'n geweer. Papier - die lees en skryf van korrespondensie, verhandelings, studiestukke, gevegshanteringshandboeke maak, sonder gevaar van teenspraak, 'n groter deel van 'n soldaat se lewe uit as sy geweer. Selfs binne 'n operasionele gebied, is die soldaat nie vry van papier nie. Patrollierapporte, oorlogsdagboeke, vlugskrifte en 'n stortvloed propaganda om hom positief of negatief - al na gelang die opsteller se mikpunt - te beïnvloed, maak deel van sy daaglikse lewe uit.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-28
How to Cite
Otto, W. (2012). DIE SAW MOET OOK SY ANDER WAPENS EFFEKTIEF AANWEND. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 7(2). https://doi.org/10.5787/7-2-823
Section
Articles