OORLOGSDAGBOEKIE VAN H. S. OOSTERHAGEN, JANUARIE-JUNIE 1902

  • Jan Ploeger Staatshistorikus
Keywords: C. C. Eloff, Instituut vir Geskiedenisnavorsing, Henri Sicco (, Morester') Oosterhagen, Nederlandsche Zuid-Afrikaansche Spoorweg Maatschappij (NZASM), Informasieburo van die Rooi Kruis

Abstract

Sedert 1972 verrig die Instituut vir Geskiedenisnavorsing van die RGN, onder leiding van dr C. M. Bakkes, uitstekende werk deur waardevolle geskiedkundige bronnepublikasies die lig te laat sien. Tot nou toe het 'n viertal van hierdie publikasies verskyn wat, tot hede, sowel militer-historiese as ander fasette van die tydperk 1899-1902 in die Transvaalse geskiedenis belig.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2011-11-05
How to Cite
Ploeger, J. (2011). OORLOGSDAGBOEKIE VAN H. S. OOSTERHAGEN, JANUARIE-JUNIE 1902. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 6(2). https://doi.org/10.5787/6-2-861
Section
Book Reviews

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 5 6 > >>