DIE DIREKTORAAT OPENBARE BETREKKINGE GEDURENDE WÊRELDOORLOG II

  • W. Otto SADF
Keywords: Suid-Afrikaanse Direktoraat Openbare Betrekkinge (SAOB), Tweede Wêreldoorlog, SA Publisiteitseksie, SAUK, Lt P. W. Bawcombe, It F. Krige (Oorlogskunstenaar), maj Arthur Bell, John Baird, J (Koko) Botha (Informasieburo), W. St J. Coleman (Informasieburo), kapt J. Strydom

Abstract

Gedurende die Tweede Wêreldoorlog was die Suid-Afrikaanse Direktoraat Openbare Betrekkinge (SAOB), soos die van enige ander Statebondslande, geskoei op Britse lees. Om die werking van die SAOB te kan verstaan, is dit dus nodig om kortliks die Britse organisasie te beskryf.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-28
How to Cite
Otto, W. (2012). DIE DIREKTORAAT OPENBARE BETREKKINGE GEDURENDE WÊRELDOORLOG II. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 5(2). https://doi.org/10.5787/5-2-887
Section
Articles