BOERE GEWERE UIT TWEE VRYDHEIDSOOLOË

W. Otto

Abstract


Hulle is oud. Hulle dae van glorie is verby. Sommige van hulle is verroes en vol oorlogslidtekens. Tog hou hulle vir die leek en vir die kenner 'n bykans mistieke skoonheid, 'n onweerstaanbare bekoring in. Hulle word deur sommige vertroetel, deur sommige bestudeer en deur sommige uitgestal sodat ander kan deel in hulle ruwe aantreklikheid. Aan hulle, die Wessel Riegaart of Wessel Riekert - die 'Monkey Tail', die Martini Henry en die Mot-Mauser, het die Suid-Afrikaner sy roem as soldaat en as jagter te danke. In twee Vryheidsoorloe was dit die vaardigheid met die geweer wat aan die Afrikaanse burger roem besorg het. Oit is dus gepas dat aan hulle 'n plek in die Militere Musea van die SAW gegun word en dat hulle vir 'n wyle uit die vergetelheid ontruk word.

Keywords


Wessel Riekert; 'Monkey Tail'; Martini Henry; Mot-Mauser; Birminghamse Westley Richards-doppiegeweer; Winchesters; Steyr

Full Text:

PDF


DOI: https://doi.org/10.5787/4-2-934

Refbacks

  • There are currently no refbacks.




Copyright (c) 2018 W. Otto


ISSN 2224-0020 (online); ISSN 1022-8136 (print)

Creative Commons License -CC BY-NC-ND 4.0


Powered by OJS and hosted by Stellenbosch University Library and Information Service since 2011.


Disclaimer:

This journal is hosted by the SU LIS on request of the journal owner/editor. The SU LIS takes no responsibility for the content published within this journal, and disclaim all liability arising out of the use of or inability to use the information contained herein. We assume no responsibility, and shall not be liable for any breaches of agreement with other publishers/hosts.

SUNJournals Help