Suid-Afrikaanse Verdedigingskemas (1887--1914)

  • Jan Ploeger Staatshistorikus
Keywords: Natalse Verdedigingskemas, Colonial Defence Committee, Verdedigingskemas van Oos-Londen en Port Elizabeth, Overseas Defence Committee, Kaapse wesgrens-Verdedigingskema van 1907, Transkeise Verdedigingskema, Betsjoeanalandse Verdedigingskema, Genl lord Methuen, Ladybrand-Bloemfonteinskema

Abstract

Vir eeue het die wereld net twee soorte oorloe geken - die op land en die ter see. Teen die tweede helfte van die 18de eeu is egter ook die lugruim vir oorlogvoering aangewend. In die verband word aan die ,gebruik van ballonne ter ondersteuning van die landoorlog gedink. Die Franse Leer het reeds so vroeg as 1789 'n ballonkorps gehad en in 1849 is die eerste bomaanval in die geskieden;'Jj deur Oostenryk, met behulp van 'n onbemande bailon, teen Venesie geloods. Die belangrikste vroeetydse aanwending van ballonne in oorlogsvoering was egter gedurende die jare 1862-1863 tydens die Amerikaanse Burgeroorlog en gedurende die Frans-Pruisiese Oorlog (1870-1871). Taktiese lugoperasies is dus die oudste vorm van militere lugvaart en aangesien dit ter ondersteuning van sekere leerfunksies aangewend is. is die krygsmiddel ter uitvoering hiervan dan ook by die leer ingedeel.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-28
How to Cite
Ploeger, J. (2012). Suid-Afrikaanse Verdedigingskemas (1887--1914). Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 1(5). https://doi.org/10.5787/1-5-977
Section
Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 5 6 > >>