Op Brandwag - Drie eeue militêre geskiedenis van Suid-Afrika

Jan Ploeger

Abstract


Die begin, aan die suidpunt van ons land, was beskeie maar doelgerig. 'n Aantal staatsmakers, bouers en toekomstige statestigters het gekom om te bly. Hulle was met 'n vaste wil besiel om moontlike buite- of binnelandse bedreigings die hoof te bied om op die wyse, onder die voortdurende leiding van die Allerhoogste, die take te kan uitvoer en volbring wat aan hulle opgedra is.

Keywords


Here XVII; militêre tradisies in die Boererepublieke; Suid-Afrikaanse militêre tradisie; Unieverdedigingsmag (UVM); Suid-Afrikaanse Weermag

Full Text:

PDF


DOI: https://doi.org/10.5787/1-3-979

Refbacks

  • There are currently no refbacks.




Copyright (c) 2018 Jan Ploeger


ISSN 2224-0020 (online); ISSN 1022-8136 (print)

Creative Commons License -CC BY-NC-ND 4.0


Powered by OJS and hosted by Stellenbosch University Library and Information Service since 2011.


Disclaimer:

This journal is hosted by the SU LIS on request of the journal owner/editor. The SU LIS takes no responsibility for the content published within this journal, and disclaim all liability arising out of the use of or inability to use the information contained herein. We assume no responsibility, and shall not be liable for any breaches of agreement with other publishers/hosts.

SUNJournals Help