Op Brandwag - Drie eeue militêre geskiedenis van Suid-Afrika

  • Jan Ploeger Staatshistorikus
Keywords: Here XVII, militêre tradisies in die Boererepublieke, Suid-Afrikaanse militêre tradisie, Unieverdedigingsmag (UVM), Suid-Afrikaanse Weermag

Abstract

Die begin, aan die suidpunt van ons land, was beskeie maar doelgerig. 'n Aantal staatsmakers, bouers en toekomstige statestigters het gekom om te bly. Hulle was met 'n vaste wil besiel om moontlike buite- of binnelandse bedreigings die hoof te bied om op die wyse, onder die voortdurende leiding van die Allerhoogste, die take te kan uitvoer en volbring wat aan hulle opgedra is.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-28
How to Cite
Ploeger, J. (2012). Op Brandwag - Drie eeue militêre geskiedenis van Suid-Afrika. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 1(3). https://doi.org/10.5787/1-3-979
Section
Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 5 6 > >>