WAAROM DIE BOERE DIE OORLOG VERLOOR HET
| Dublin Core | PKP Metadata Items | Metadata for this Document | |
| 1. | Title | Title of document | WAAROM DIE BOERE DIE OORLOG VERLOOR HET |
| 2. | Creator | Author's name, affiliation, country | C.J. Jacobs; South Africa |
| 3. | Subject | Discipline(s) | |
| 3. | Subject | Keyword(s) | konflik ontleed; Anglo-Boereoorlog; politieke en militêr-strategiese aangeleenthede; |
| 4. | Description | Abstract | Soos wat te wagte kon wees het die honderdjarige herdenking van die Anglo-Boereoorlog gelei tot 'n ontploffing in die getal boeke en tydskrifartikels oor hierdie sentrale gebeurtenis in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Oat 'n oorlog meer behels as net militêre aspekte blyk duidelik uit die verskeidenheid titels wat ook ander dimensies van die konflik ontleed. Militêre aangeleenthede staan egter sentraal in die geskiedenis van oorlog en dit is verblydend om meer publikasies te sien verskyn wat hoofsaaklik hierop fokus. Scholtz se boek is 'n voorsetting van die krygshistoriese tradisie waarmee sy vermaarde vader, G.D. Scholtz, bekendheid verwerf het. Scholtz junior is ook al in eie reg 'n bekende joemalis en krygshistorikus wat verskeie publikasies oor politieke en militêr-strategiese aangeleenthede die lig laat sien het. |
| 5. | Publisher | Organizing agency, location | University of Stellenbosch. Faculty of Military Science (Military Academy) |
| 6. | Contributor | Sponsor(s) | |
| 7. | Date | (YYYY-MM-DD) | 2012-02-09 |
| 8. | Type | Status & genre | Peer-reviewed Article |
| 8. | Type | Type | |
| 9. | Format | File format | |
| 10. | Identifier | Uniform Resource Identifier | http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/193 |
| 10. | Identifier | Digital Object Identifier | http://dx.doi.org/10.5787/29-0-193 |
| 11. | Source | Title; vol., no. (year) | Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies; Vol 29 (1999) |
| 12. | Language | English=en | en |
| 13. | Relation | Supp. Files | |
| 14. | Coverage | Geo-spatial location, chronological period, research sample (gender, age, etc.) | |
| 15. | Rights | Copyright and permissions |
Copyright (c) 2018 C.J. Jacobs![]() This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License. |
