Indexing metadata

SO BET BULLE GESTERF: GEDENKBOEK VAN TEREGSTELLINGS VAN KAAPSE REBELLE EN REPUBLIKEINSE BURGERS TYDENS DIE ANGLOBOEREOORLOG 1899-1902


 
Dublin Core PKP Metadata Items Metadata for this Document
 
1. Title Title of document SO BET BULLE GESTERF: GEDENKBOEK VAN TEREGSTELLINGS VAN KAAPSE REBELLE EN REPUBLIKEINSE BURGERS TYDENS DIE ANGLOBOEREOORLOG 1899-1902
 
2. Creator Author's name, affiliation, country G.E. Visser; Departement Krygsgeskiedenis, Universiteit van Stellenbosch; South Africa
 
3. Subject Discipline(s)
 
3. Subject Keyword(s) Graham Jooste; Abrie Oosthuizen; J.P. van der Walt; ISBN 0 7993 2557 0; teregstellings in die Boererepublieke; teregstellings in Kaapland; Suid-Afrika
 
4. Description Abstract

Soos die subtitel aandui, is hierdie publikasie 'n gedenkboek van Kaapse rebelle en Republikeinse burgers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902 deur die Britse militere owerhede tereggestel is. Dit is gebaseer op G. Jordaan se alombekende boek Hoe Zij Stierven: Mededeelingen aangaande het einde dergenen. aan wien gedurende den laatsten oorlog. in de Kaap-Kolonie. het doodvonnis voltrokken is wat in 1904 deur De Stem-Drukkerij, Burgersdorp uitgegee is. (HAUM het laasgenoemde werk in 1944 uit Nederlands na Afrikaans vertaal en onder die titel So het hulle gesterf gepubliseer.) Jordaan se werk is volgens die skrywers "steeds een van die betroubaarste verwysingsbronne" oor hierdie teregsteIlings, aangesien dit slegstwee jaar mi die oorlog geskryf is, "toe die gebeure nog vars in die geheue van familie en naasbestaandes was" (p. 11). Dit bestaan uit 'n versameling briewe en verteIlings wat Jordaan gepubliseer'het

net soos hy dit van die familie en naasbestaandes van die tereggesteldes ontvang het, maar is nie 'n voIledige rekord van aIle teregsteIlings nie. Jooste en Oosthuizen het dus naas Jordaan se werk ook 'n wye verskeidenheid publikasies wat die afgelope eeu oor die Kaapse rebeIle verskyn het, geraadpleeg. Daarby het hulle taIle argiefstukke, foto's en geskrifte in argiefbewaarplekke, museums, biblioteke en privaat besit, asook vele inskripsies op monumente en grafstene tydens hul navorsing vir die boek ontgin. Die inhoud van die boek is in twee dele verdeel. Deel I handel oor teregstellings in Kaapland en Deel II oor teregstellings in die Boererepublieke. Die publikasie sluit 'n kaart van Suid-Afrika in, waarop aangedui word waar al die teregsteIlings plaasgevind het. Die werk word met talle foto's en sketse toegelig en deur bronverwysings ondersteun.

 
5. Publisher Organizing agency, location University of Stellenbosch. Faculty of Military Science (Military Academy)
 
6. Contributor Sponsor(s)
 
7. Date (YYYY-MM-DD) 2012-02-10
 
8. Type Status & genre Peer-reviewed Article
 
8. Type Type
 
9. Format File format PDF
 
10. Identifier Uniform Resource Identifier http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/217
 
10. Identifier Digital Object Identifier http://dx.doi.org/10.5787/28-2-217
 
11. Source Title; vol., no. (year) Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies; Vol 28, No 2 (1998)
 
12. Language English=en en
 
13. Relation Supp. Files
 
14. Coverage Geo-spatial location, chronological period, research sample (gender, age, etc.)
 
15. Rights Copyright and permissions Copyright (c) 2018 G.E. Visser
Creative Commons License
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.