Indexing metadata

The South African Military and Peace Support Operations: Responding to the Challenges and Preparing for Engagement


 
Dublin Core PKP Metadata Items Metadata for this Document
 
1. Title Title of document The South African Military and Peace Support Operations: Responding to the Challenges and Preparing for Engagement
 
2. Creator Author's name, affiliation, country T.G Neethling; Centre for Military Studies, University of Stellenbosch; South Africa
 
3. Subject Discipline(s)
 
3. Subject Keyword(s) The South African Military and Peace Support Operations; Responding to the Challenges and Preparing for Engagement; United Nations (UN); the Organisation of African Unity (OAU); the Southern African Development Community (SADC)
 
4. Description Abstract

Suid-Afrika het in die afgelope tyd om meer as een rede toenemend by politiekdiplomatieke vredesinisiatiewe betrokke geraak. Op die militêre terrein is die Suid- Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) eweneens besig met voorbereidings om op multilaterale grondslag aan toekomstige vredesondersteunde operasies deel te neem. Met die oog op sodanige deelname is die SANW tans besig om in samewerking met buitelandse weermagte aandag te skenk aan 'n grondslag vir gesamentlike optrede. Selfs meer betekenisvol is Suid-Afrika se ontwikkelende politieke en diplomatieke status in Suider-Afrika en die koordinering van inisiatiewe om 'n gemeenskaplike veiligheidsbenadering op die sub-kontinent te bevorder. In die opsig speel die land 'n belangrike rol in pogings om 'n nuwe veiligheids- en verdedigingsprofiel in Suider-Afrika te laat vorm aanneem.

In die lig van toenemende verwagtinge wat met betrekking tot vredesinisiatiewe aan Suid-Afrika gestel word, asook in die konteks van die uitdagings enrisikos wat vredesondersteunde operasies inhou, spreek dit vanself dat enige toekomstige deelname daaraan met omsigtigheid oorweeg moet word. Verskeie politieke en operasionele oorwegings moet in die verband in aanmerking geneem word. Wat dit betref, is die Departement van Verdediging skynbaar deeglik onder die indruk van die politieke en militêre dinamiek van vredesondersteunende operasies, asook die onervarendheid van die SANW in die opsig. Gevolglik is bepaalde parameters, riglyne en selfs voorwaardes vir deelname aan sodanige operasies uitgestippel. As sodanig is daar klaarblyklik 'n besef dat die land op 'n verantwoordelike wyse en langs die weg van 'n bepaalde proses daarby betrokke behoort te raak.

 
5. Publisher Organizing agency, location University of Stellenbosch. Faculty of Military Science (Military Academy)
 
6. Contributor Sponsor(s)
 
7. Date (YYYY-MM-DD) 2012-02-10
 
8. Type Status & genre Peer-reviewed Article
 
8. Type Type
 
9. Format File format PDF
 
10. Identifier Uniform Resource Identifier http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/224
 
10. Identifier Digital Object Identifier http://dx.doi.org/10.5787/27-1-224
 
11. Source Title; vol., no. (year) Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies; Vol 27 (1997)
 
12. Language English=en en
 
13. Relation Supp. Files
 
14. Coverage Geo-spatial location, chronological period, research sample (gender, age, etc.)
 
15. Rights Copyright and permissions Copyright (c) 2018 T.G Neethling
Creative Commons License
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.