Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, Vol 26, No 2 (1996)

RELIGIOUS FANATICS THAT BECAME POLITICAL HEROES: THE HISTORICAL DISTORTIONS OF THE BULHOEK MASSACRE

D.H. Makobe

Abstract


In die slotartikel word die bronne asook die polemiek rondom die Bulhoekopstand ontleed. Gedurende die sewentigerjare is die opstand beskou as deel van die Suid-Afrikaanse swart versetgeskiedenis. Nou word die pleidooi gelewer dat die Bulhoekopstand nie uit 'n politieke oogpunt benader moet word nie maar dat die feite krities ontleed moet word.