MAHAN SE TEORIE VAN SEEMAG
DOI:
https://doi.org/10.5787/21-3-343Keywords:
Alfred Thayer Mahall, BEGINSELS VAN MAHAN SE TEORIE VAN SEEMAG, Geografiese ligging, Nasionale Karakter, Regeringsaard, Fisiese vorm en GebiedsgrootteAbstract
"Niemand het die teorie van seemag en vlootstrategie so direk en ingrypend soos die Amerikaner, Alfred Thayer Mahall, beïnvloed nie". Sy uiteensetting van die basis van seemag - en die daarmee gepaardgaande grootmoondheidstatus - het plaasgevind in ‘n era toe baie moondhede op soek was na 'n teorie wat die grondslag kon vorm vir magsbou. Hy het seemag beskou as 'n noodsaaklike voorvereiste vir die uitbreiding van die nasionale mag en voorspoed van 'n staat. Sy idees vind vandag nog aanklank by strategiese beplanners - die argitek van die modern Sowjetvloot, Admiraal S.G. Gorshkov, is al 'n kontemporêre Mahan genoem.
Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
