THE INFLUENCE OF FRENCH ON AFRIKAANS MILITARY TERMS

Authors

  • G. Nonin SADF Language Service

DOI:

https://doi.org/10.5787/18-3-402

Keywords:

The influence of French on the Afrikaans military language, purity of language

Abstract

Die invloed van Frans op die Afrikaanse militêre taal kan teruggevoer word tot die sestiende eeu. Baie Franse soldate was Hugenote en veterane van godsdienstige oorloe wat in Nederland geveg het en heelwat militêre terme in die Nederlandse taal gevestig het. Vanaf 1652 tot die herroeping van die Edik van Nantes in 1685, het sommige van hulle afstammelinge en nuwe Hugenote-immigrante hulle in Suid-Afrika gevestig. Die Hugenote se bydrae tot ons militêre geskiedenis is egter nie tot die Iinguistiek beperk nie. Baie Hugenootsoldate het uitgeblink op die slagveld tydens die oorloë van die Groot Trek en in die wetenskap van militêre argitektuur. Kontemporêre Franse invloed op die Afrikaanse militêre taal, alhoewel in 'n groot mate 'n realiteit, blyk 'n oorgangstadium te wees vanweë die gevorderde stadium van die ontwikkeling van Afrikaans.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-23

How to Cite

Nonin, G. (2012). THE INFLUENCE OF FRENCH ON AFRIKAANS MILITARY TERMS. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 18(3). https://doi.org/10.5787/18-3-402

Issue

Section

Articles

Similar Articles

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.