Die Berlynse Lugbrug
DOI:
https://doi.org/10.5787/17-1-441Keywords:
Berlyn, Geallieerde magte, Hitler se selfmoord, oorlog in Europa, Duitse Weermag, Doenitz, Duitsland, Brittanje, die VSA, Frankryk, RuslandAbstract
Met die besetting van Berlyn deur die Geallieerde magte en Hitler se selfmoord op 30 April 1945, was die oorlog in Europa feitlik iets van die verlede. Hitler se opvolger, admiraal Doenitz, is in hegtenis geneem en sy regering is ontbind. Amptelike voorwaardes vir die oorgawe van Duitsland is kort hierna deur verteenwoordigers van die Duitse Weermag in Berlyn onderteken. Ingevolge die voorwaardes is Duitsland in vier besettingsgebiede verdeel wat elkeen deur een van die vier moondhede nl Brittanje, die VSA, Frankryk en Rusland beheer is. Berlyn was binne die Russe se besettingsgebied geleë en is tot 'n vyfde gebied verklaar. Op sy beurt is die gebied weer in vier dele verdeel, elk onder beheer van bogenoemde vier moondhede.Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
