REVOLUSIONERE OORLOGVOERING VOLGENS DIE SUID WES- AFRIKA/NAMIBIË- MODEL

  • J.C.K. Van der Merwe Clubview, Verwoerdburg
Keywords: South West African People's Organisation (SWAPO), Oshikango-grenspos in Ovamboland, Suid-Afrikaanse regering, Suidwes-Afrika/Namibië (SAW/N), Resolusie 435 van die Verenigde Nasies

Abstract

Op 16 Augustus 1966 het 'n afdeling van die South West African People's Organisation (SWAPO) die Oshikango-grenspos in Ovamboland aangeval. Daarmee het die eerste skote in die veldtog deur SWAPO om die Suid-Afrikaanse regering se beheer oor Suidwes-Afrika/Namibië (SAW/N) te beëindig, geklap. Om 'n verklaring vir hierdie opstand, wat drie-en-twintig jaar lank geduur het te vind, is dit nodig om 'n perspektief te verkry van hoofmomente vanaf 1884 met die aanvang van die Duitse besetting van SWA/N, tot 1989, toe Resolusie 435 van die Verenigde Nasies in SWA/N geïmplementeer is. Prakties gesproke stem hierdie tydperk ooreen met die tydperk van eerste en laaste opstand deur sekere inheemse volkere teen vreemde oorheersing.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-14
How to Cite
Van der Merwe, J. (2012). REVOLUSIONERE OORLOGVOERING VOLGENS DIE SUID WES- AFRIKA/NAMIBIË- MODEL. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 25(1). https://doi.org/10.5787/25-1-263
Section
Articles