BIBLIOGRAPHY OF SOUTH AFRICAN HISTORY 1978-1989

  • A. Van der Westhuizen Dokumentasiediens SAW
Keywords: B.J. Liebenberg, K.W. Smith, S.B. Spies, ISBN0 86981 7493, A Bibliography of South African History, Suid-Afrikaanse geskiedenis

Abstract

‘n Hardeband omslag asook bindwerk van goeie gehalte is faktore wat verseker dat hierdie publikasie 'n lang raklewe behoort te hê.

Soos blyk uit die inleiding is hierdie bibliografie 'n uitbreiding op 'n vroeëre soortgelyke werk getiteld South African History and Historians: A Bibliography deur C.F.J. Muller ea. Gesien teen die feit dat hierdie bibIiografie reeds in 1979 verskyn het is A Bibliography of South African History 'n tydige publikasie van die nuutse beskikbare sekondêre bronne oor Suid-Afrikaanse geskiedenis.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-15
How to Cite
Van der Westhuizen, A. (2012). BIBLIOGRAPHY OF SOUTH AFRICAN HISTORY 1978-1989. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 23(3). https://doi.org/10.5787/23-3-305
Section
Book Reviews