SOUTH AFRICAN MILITARY BUILDINGS PHOTOGRAPHED; AN HISTORICAL HERITAGE

  • A. Van Heerden Direktoroat Dokumentasiediens, SAW
Keywords: bewaring van Suid-Afrika se militêre argitektoniese nalatenskap, Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede, Paul Alberts

Abstract

Hierdie werk Iyk aanvanklik baie aanloklik vir iemand wat van ou geboue hou, maar by nadere ondersoek ondervind mens 'n gevoel van teleurstelling.

Die samesteller het die potensiaal van hierdie baie interessante tema grootliks onontgin gelaat. In der waarheid word die informasie so oppervlakkig aangebied dat hy werklik nie veel navorsing kon gedoen het nie.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-15
How to Cite
Van Heerden, A. (2012). SOUTH AFRICAN MILITARY BUILDINGS PHOTOGRAPHED; AN HISTORICAL HERITAGE. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 23(2). https://doi.org/10.5787/23-2-312
Section
Book Reviews