Die Boer se Roer. Die Groot Geweerboek van Suid-Afrika.

  • Jan Ploeger Staatshistorikus
Keywords: Miquelette, Geweer, Suid-Afrika, Die ontwikkeling van die vuurwapen met betrekking tot Suider-Afrika, Die rol van die roer in die geskiedenis van Suid-Afrika, Die Boer se roer as jaggeweer

Abstract

Sonder die Boer en sy roer is die geskiedenis van ons land feitlik ondenkbaar en dit is clan ook volkome juis gesien dat die skrywer van hierdie baanbrekerswerk die vrugte van sy jarelange studie allereers opgedra het aan ons pioniervoorvaders wat met die roer in die hand in Suider-Afrika 'n nuwe volk ... tot stand gebring het'.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2011-11-05
How to Cite
Ploeger, J. (2011). Die Boer se Roer. Die Groot Geweerboek van Suid-Afrika. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 5(3). https://doi.org/10.5787/5-3-884
Section
Book Reviews

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 5 6 > >>