Die opleiding van ons eerste vlieëniers

  • Jan Ploeger Staatshistorikus
Keywords: Kapt. G. Livingston, Minister sir David de Villiers Graaff, Genl. J. C. Smuts, militêre lugvaart in 1911, Brig.-genl. C. F. Beyers, Dr. M. J. L. Weston, C. Compton Paterson, Alexanderfontein, Vlugte onderneem, Vliegtuigtipes

Abstract

Onder die titel South African Aviation Corps is, in die resente publikasie Per aspera ad astra 1920-1970. S.A. Lugmag-Goue J ubileumgedenkboek 1920- 1970 S.A. Air Force Golden Jubilee Souvenir Book, (Johannesburg, 1970) op p. /0 o.m. meegedeel dat ing. John Weston 'n opleidingsinrigting vir vlieeniers op Brandfort beplan het ell ill dieselfde jaar (/911), in Londen die African Aviation Syndicate ill die lewe geroep is om, sowel teoreties as prakties, die militere vliegkuns ill die Ullie vall Suid-Afrika te bevorder.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-28
How to Cite
Ploeger, J. (2012). Die opleiding van ons eerste vlieëniers. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 2(1). https://doi.org/10.5787/2-1-971
Section
Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 5 6 > >>