Die moord op Derdepoort, 25 November 1899. Nie-blankes in oorlogsdiens.

  • H.J. Botha SADF
Keywords: Die Moord op Derdepoort, gebruikmaking van nie-blankes in oorlogstyd, Oktober-November 1899, Zoeloes en Basoeto's, C. J. Asselbergs, kmdt. S. P. Grobler

Abstract

Dwarsdeur die geskiedenis het die Boere in tye van oorlog die ongeskrewe wet gehandhaaf, dat daar vir die nie-blanke geen plek in die geledere van die aktiewe strydkragte hestaan nie.

Verskillende redes vir hierdie opvatting kan in die verband aangevoer word. Allereers geld die tradisionele opvattings ten opsigte van die rasseverhouding, 'n opvatting wat ongetwyfeld ook versterk is deur die getalleverhoudings en die natuurlike vyandiggesindheid tussen blank en nieblank. Waar weI van die dienste van nie-bi:ml,cs in oorlogstyd gebruik gemaak is, moet dit toegeskryf word aan die noodsaaklikheid om die nie-blanke hoofsaaklik as 'n nie-bewapende helper in te span om aanvullende werksaamhede te verrig, ten einde die gewapende Boer vry te stel om sy volle aandag aan die taak as vegtende te kan wy.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-28
How to Cite
Botha, H. (2012). Die moord op Derdepoort, 25 November 1899. Nie-blankes in oorlogsdiens. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 1(2). https://doi.org/10.5787/1-2-981
Section
Articles