@article{Van Heerden_2012, title={NO REWARD BUT HONOUR? The British soldier in the 1990s}, volume={23}, url={https://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/295}, DOI={10.5787/23-4-295}, abstractNote={<p>Luitenant-kolonel Sir John Baynes was 21B van die 1ste Battaljon van die Cameronians (Scottish Rifles ) ten tye van die ontbinding daarvan. Hy was daarna verbonde aan die Queen’s Own Highlanders (Seaforth en Camerons), die Universiteit van Edinburgh en 1ste Battaljon 52 Lowland Volunteers. Nadat hy in 1972 afgetree het, was hy een van die eienaars van ’n hotel in Wallis. Deesdae wy hy hom aan skryfwerk en is tans besig met ’n biografie oor die lewe van generaalmajoor R E Urquart.</p&gt;}, number={4}, journal={Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies}, author={Van Heerden, A.}, year={2012}, month={Feb.} }