@article{Van der Westhuizen_2012, title={SOUTH AFRICAN MILITARY BUILDINGS PHOTOGRAPHED; AN HISTORICAL HERITAGE}, volume={23}, url={https://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/310}, DOI={10.5787/23-2-310}, abstractNote={Inleidend vind die leser ’n kort biografiese oorsig oor die samesteller en titels van sy vorige publikasies. Die voorwoord is gelewer deur J.M.R. de Kock, voorsitter van die Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede. Soos blyk uit die voorwoord is die doel met hierdie publikasie die bevordering van die bewaring van Suid-Afrika se militêre argitektoniese nalatenskap. Hierdie is ’n tydige publikasie gesien teen die feit dat die Suid-Afrikaanse Weermag weens ekonomiese redes moet afstand doen van sommige van sy eiendom wat geskiedkundige persele insluit (byvoorbeeld Fort Klapperkop).}, number={2}, journal={Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies}, author={Van der Westhuizen, A.}, year={2012}, month={Feb.} }