@article{Ploeger_2012, title={DIE STIGTING EN WERKSAAMHEDE VAN DIE "NEDERLANDSCH BIJSTANDSFONDS VOOR ZUID-AFRIKA" (1900-1903)}, volume={23}, url={https://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/318}, DOI={10.5787/23-1-318}, abstractNote={<p>Die Tweede Anglo-Boereoorlog (1899 - 1902) het byna drie jaor gewoed.</p> <p>Die Britsemilitêre verliese is, afgerond, op ongeveer 7 000 gesneuweldes en 20 000 gewondes geskat, Die republikeinse militêre verliese word op ongeveer 4 000 gesneuweldes bereken. Die aantal gewondes is onbekend, terwyl ongeveer 27 000 Boere ’n deel van die oorlog as krygsgevangenes in kampe in Suid-Afrika of elders deurgebring het.</p> <p>Van die burgerlike bevolking was ongeveer 116 000 Blankes en 115 000 Swartes in kampe gevange gehou. Die konsentrasie- of burgerkampe het 27 027 mans, vrouens en kinders as slagoffers geëis. Hierdie getal het ongeveer 14 000 kinders ingesluit. Die kampe vir Swartes het meer as 15 000 lewens geëis.</p&gt;}, number={1}, journal={Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies}, author={Ploeger, Jan}, year={2012}, month={Feb.} }