@article{Ferreira_2012, title={GENL. F.J. PIENAAR. DIE BOER WAT IN RUSSIESE PROTEKTORAAT OOR SUID-AFRIKA VOORGESTAAN HET}, volume={21}, url={https://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/336}, DOI={10.5787/21-4-336}, abstractNote={<p>Die Suid-Afrikaanse regering het pas aangekondig dat diplomatieke betrekkinge met Rusland weer aangeknoop gaan word. Dit laat die gedagtes onwillekeurig terugdwaal na die periode rondom die Anglo-Boereoorlog (1899- 1902) toe daar ’n besonder hartlike verhouding tussen die Russe en die Boere bestaan het en ’n kleurryke Boeregeneraal selfs van mening was dat ’n Russiese protektoraat oor Suid-Afrika verkieslik was bo Britse oorheersing. Na hierdie generaal is al as die "James Bond van die Boere" verwys en prof. C. de Jong, vroeër van die Universiteit van Suid-Afrika, is van mening dat John Buchan, Skotse skrywer en een van sir Alfred Milner se "Kindergarten" na die Anglo-Boereoorlog, se spioenasieroman, <em>Greenmantle</em> (1917), waarskynlik op die generaal se ervarings gebaseer is. Maar wie was hierdie avontuurlike generaal?</p&gt;}, number={4}, journal={Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies}, author={Ferreira, O.J.O.}, year={2012}, month={Feb.} }