@article{De Jong_Ploeger_2012, title={VERSLAE VAN NEUTRALE MILITÊRE WAARNEMERS TYDENS DIE ANGLO-BOEROORLOG}, volume={4}, url={https://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/922}, DOI={10.5787/4-1-922}, abstractNote={In die westerse lande het die pos van militêre attaché geleidelik tot ontwikkeling gekom. In die loop van die koalisie-oorloë wat tydens die sewentiende en die agtiende eeu in Europa gewoed het, het die gewoonte ontstaan om hoë offisiere aan die krygsmagte van bondgenote toe te voeg ten einde vakkundige verslae oor die krygsverrigtings van die bondgenote te bekom.}, number={1}, journal={Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies}, author={De Jong, C. and Ploeger, Jan}, year={2012}, month={Feb.} }