@article{Ploeger_2012, title={ROLF GÃœTH: Die Marine des Deutschen Reiches 1919-1939}, volume={3}, url={https://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/955}, DOI={10.5787/3-6-955}, abstractNote={In hierdie publikasie is beskryf op watter wyse die Duitse Ryksmarine [Reichsmarine] wat op 1.1.1921 gestig is en vanaf 21.5.1935 as die Duitse Krygsmarine [Kriegsmarine] bekendgestaan het, feitlik binne ’n tydperk van twintig jaar tot ’n weermagsdeel uitgegroei het wat deur sy slaggereedheid die verbasing en verwondering van die toenmalige eersterangse seevarende moondhede verwek het. Voordat daar kortliks op hierdie ontwikkelingsgang ingegaan word, is dit van belang om die skrywer se gebruik van die woord en begrip marine, in teenstelling met vloot, te verduidelik. Kapt. GOth Ie, in hierdie verband, die nadruk op die volgende: Volgens sy sienswyse bestaan die seestrydkragte van ’n land uit die volgende komponente: Die vloot, die ondersteunings-en hulpvaartuie en die onderskeie inrigtings en verdedigingswerke op land. Dit, aldus dieselfde skrywer, in teenstelling met die Britse gebruik van die woord en begrip navy, terwyl hy andersyds opmerk dat die Franse en Duitse woordgebruik en begripsinhoud ooreenkom [p.16].}, number={6}, journal={Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies}, author={Ploeger, Jan}, year={2012}, month={Feb.} }