@article{Ploeger_2012, title={Suid-Afrikaanse Verdedigingskemas (1887--1914)}, volume={1}, url={https://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/977}, DOI={10.5787/1-5-977}, abstractNote={Vir eeue het die wereld net twee soorte oorloe geken - die op land en die ter see. Teen die tweede helfte van die 18de eeu is egter ook die lugruim vir oorlogvoering aangewend. In die verband word aan die ,gebruik van ballonne ter ondersteuning van die landoorlog gedink. Die Franse Leer het reeds so vroeg as 1789 ’n ballonkorps gehad en in 1849 is die eerste bomaanval in die geskieden;’Jj deur Oostenryk, met behulp van ’n onbemande bailon, teen Venesie geloods. Die belangrikste vroeetydse aanwending van ballonne in oorlogsvoering was egter gedurende die jare 1862-1863 tydens die Amerikaanse Burgeroorlog en gedurende die Frans-Pruisiese Oorlog (1870-1871). Taktiese lugoperasies is dus die oudste vorm van militere lugvaart en aangesien dit ter ondersteuning van sekere leerfunksies aangewend is. is die krygsmiddel ter uitvoering hiervan dan ook by die leer ingedeel.}, number={5}, journal={Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies}, author={Ploeger, Jan}, year={2012}, month={Feb.} }