TY - JOUR AU - Jooste, L. PY - 2012/02/14 Y2 - 2024/03/29 TI - THE UNKNOWN FORCE; BLACK, INDIAN AND COLOURED SOLDIERS THROUGH TWO WORLD WARS JF - Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies JA - Sci.Mil. VL - 25 IS - 1 SE - Book Reviews DO - 10.5787/25-1-266 UR - https://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/266 SP - AB - Die jaarlikse Suid-Afrikaanse militêr-historiografiese oes is skraal en die verskyning van 'n publikasie oor 'n lang verwaarloosde aspek van die land se militere geskiedenis, lok dadelik groot belangstelling uit. Gleeson se boek oor swart, bruin en Indiërkorpse se deelname aan die Eerste en die Tweede Wêreldoorlog, is een van slegs 'n handjievol werke oor anderkleuriges se relatief onbekende bydrae tot die oorloë.Tot dusver het hoofsaaklik Albert Grundlingh en N. Clothier hulle op hierdie terrein van die geskiedenis begewe. Die publikasie onder bespreking dek die tydperk vanaf die uitbreek van die Eerste Wereldoorlog tot aan die einde van die Tweede Wereldoorlog. Dit handel oor swartmense, kleurlinge en Indiërs wat vrywillig as lede van die hulpdiens van die destydse Unieverdedigingsmag (UVM) aan die twee wêreldoorloë deelgeneem het. Gleeson beskryf hulle operasionele ervaringe, heldedade alledaagse lewensomstandighede, vryetydsbesteding, frustrasies, vrese, verlange - al die fasette van 'n bestaan in 'n oorlogsituasie. ER -