TY - JOUR AU - Jacobs, C.J. PY - 2012/02/14 Y2 - 2024/03/28 TI - THE FRAMEWORK OF OPERATIONAL WARFARE JF - Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies JA - Sci.Mil. VL - 24 IS - 2 SE - Book Reviews DO - 10.5787/24-2-279 UR - https://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/279 SP - AB - In 1973 het Bernard Brodie se belangwekkende boek, War and Politics verskyn. Hierin is die verhouding tussen oorlog en Politiek, volgens die Amerikaanse ervaring in die twee Wereldoorloë, Korea en Vietnam, ontleed aan die hand van Clausewitz se uitspraak dat oorlog die voortsetting van politiek metander middele is. Sy bevinding was dat Amerikaanse militêre en politieke leiers nie in genoemde oorloë begrip vir mekaar se verantwoordelikheid gehad het nie. Gevolglik het hulIe besluite geneem wat verreikende negatiewe gevolge vir Amerikaanse belange gehad het. ER -