TY - JOUR AU - Willers, Kobus PY - 2012/02/21 Y2 - 2024/03/28 TI - Wapenskoutragedie op Kuruman JF - Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies JA - Sci.Mil. VL - 20 IS - 3 SE - Articles DO - 10.5787/20-3-359 UR - https://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/359 SP - AB - 'God Almighty, it is a bomb!' het John Frylinck so hard as wat hy kon geskreeu, toe hy die vallende voorwerp onder die vliegtuig sien. Sy konsternasie is veroorsaak deurdat dit gelyk het of die vliegtuig bokant 'n deel van die skare toeskouers by die wapenskou is. Frylinck, wa tvoorheen militêre diens in Oos-Afrika gedoen het, het daar heelwat vliegtuie wat bombarderings gedoen het, gesien. Hy het dus 'n vallende bom herken as hy een sien. ER -