TY - JOUR AU - Raper, P.E. PY - 2012/02/23 Y2 - 2024/03/28 TI - THE PORTUGUESE CONTRIBUTION TO SOUTH AFRICAN TOPONOMY JF - Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies JA - Sci.Mil. VL - 18 IS - 3 SE - Articles DO - 10.5787/18-3-403 UR - https://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/403 SP - AB - In hierdie artikel weergee dr. Raper, verbonde aan die Onomastiese Navorsingsentrum van die RGN, die reise van die onverskrokke Portugese seevaarders, ondermeer Dias en Da Gama, en die plekname wat hulle agtergelaat het. Na 'n deeglike bespreking van 'n paar van hierdie name kom dr. Raper tot die gevolgtrekking dat hierdie name, op grond daarvan dat hulle die eerste name in suider Afrika was wat deur Europeërs nagelaat is, van belang is vanuit 'n kulturele, historiese en Iinguïstiese oogpunt. ER -