TY - JOUR AU - Louwrens, L.J. PY - 2012/02/23 Y2 - 2024/03/29 TI - CONTRIBUTIONS MADE BY THE PORTUGUESE TO THE DEVELOPMENT OF BANTU LINGUISTICS BETWEEN 1500 AND 1917 JF - Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies JA - Sci.Mil. VL - 18 IS - 3 SE - Articles DO - 10.5787/18-3-404 UR - https://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/404 SP - AB - In hierdie artikel gee Prof L.J. Louwrens, verbonde aan die Departement van Afrikatale aan die universiteit van Suid-Afrika, 'n oorsig van die bydraes wat die Portugese tot Bantoe-Iinguïstiek gemaak het. Die betrokke periode strek oor 'n tydperk van ongeveer vier eeue, en die artikel weergee hoogtepunte soos die eerste Portugese kontak met die Bantoe in 1471, die bydraes gemaak deur Jesuïete-sendelinge (veral in die 17de eeu) en die belangrike Portugese studies van Bantoe-tale in die 19de en 20ste eeue. In sy artikel benadruk Prof Louwrens deurgaans die reuse bydrae van die Portugese tot die vestiging van Bantoe-Iinguïstiek in Afrika. ER -