TY - JOUR AU - Militaria, Editorial Team PY - 2012/02/28 Y2 - 2024/03/28 TI - Aktiewe diens in Suider-Afrika JF - Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies JA - Sci.Mil. VL - 17 IS - 1 SE - Articles DO - 10.5787/17-1-443 UR - https://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/443 SP - AB - 'n Omvattende reorganisasie van die Suid-Afrikaanse Weermag in die vroeë sestigerjare het onder meer voorsiening gemaak vir die skep van ses veggroepe met die oog op onkonvensionele oorlogvoering. Hierdie soort oorlogvoering het in Suider-Afrika gestalte gekry in toenemende terroristebedrywighede in Suidwes-Afrika, Angola, Mosambiek en elders. ER -