TY - JOUR AU - Van Dijkhorst, M. PY - 2011/11/05 Y2 - 2024/03/29 TI - 'The Real War' JF - Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies JA - Sci.Mil. VL - 13 IS - 2 SE - Book Reviews DO - 10.5787/13-2-590 UR - https://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/590 SP - AB - Hierdie boek bestaan uit 'n twaalftal ware verhale waarin Paul C. Venter die heldedade van verskeie Suid-Afrikaanse oorlogshelde uit die twee Wereldoorloë, die Koreaanse oorlog en die huidige terroristeoorlog op 'n gedramatiseerde wyse uitbeeld. Die boek is nie bedoel om 'n stuk wetenskaplike geskiedskrywing te wees nie en bring derhalwe, soos die skrywer self in sy voorwoord se, nie juis nuwe feite aan die lig nie. Die skrywer slaag egter baie goed daarin om sy hoofdoel met die boek, naamlik om die leser bewus te maak van die menslike drama agter hierdie verhale van selfopoffering, durf en heldemoed, te bereik. ER -