TY - JOUR AU - Ploeger, Jan PY - 2011/11/05 Y2 - 2024/03/28 TI - Russia and the Anglo-Boer War 1899-1902 JF - Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies JA - Sci.Mil. VL - 13 IS - 1 SE - Book Reviews DO - 10.5787/13-1-598 UR - https://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/598 SP - AB - Vir lesers van Militaria het die skryfster van hierdie gesaghebbende studie, die eerste departementshoof van Russiese studies aan UNISA (1960-1977), geen verdere bekendstelling nodig nie. Die lesers het ongetwyfeld kennis geneem van haar belangrike bydraes. Liefde vir die verlede van haar geboorteland sowel as vir ons land, gepaardgaande met 'n deeglike kennis van haar geboorteland het daartoe bygedra dat die outeur die aangewese persoon was om gesaghebbend oor die tydperk te skryf waarin Rusland en Suid-Afrika, meer as ooit tevore of daarna, so naby aan mekaar gekom het. Dit was die tydperk van die Tweede Anglo-Boereoorlog (1899-1902), die paar jaar waarin die belangstelling - sowel in woord as in geskrif en daadwerklik - vir die Boere in Rusland hoog opgevlam het. ER -