TY - JOUR AU - Jacobs, N. PY - 2011/11/05 Y2 - 2024/03/28 TI - THE ART OF WINNING WARS JF - Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies JA - Sci.Mil. VL - 12 IS - 4 SE - Book Reviews DO - 10.5787/12-4-606 UR - https://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/606 SP - AB - Daar is heelwat boeke geskryf oor hoe om oorloë te wen. Feitlik al hierdie boeke Iê strategiese en taktiese doktrines neer. Tenspyte van al hierdie boeke kon 'n magtige lëer soos die van die VSA nie die stryd in Vietnam wen nie. Die geskiedenis is vol van oorloë en lesse daaruit te leer, lesse wat geboekstaaf is en as beginsels neergelê word.Kol Mrazek het ook in die geskiedenis gedelf om vas te stel waarom sekere leiers soos Alexander, Nelson, Napoleon, MacArthur, Patton en andere, so suksesvol was in die veldslae wat hulle name in die geskiedenis verewig het. ER -